Your Email*
Your Message
Δ
Twee kinders is opgewonde wanneer hulle regmaak vir 'n kuier by Ouma. Hulle geniet die lewe in Ouma se dorpie soveel dat hulle later, by die huis, uitsien na hul volgende kuier.
Maguru besluit om vir al die diere bene te gee sodat hulle net so lekker soos die mense kan loop.
Kalabushe is vriendelik en nuuskierig, en sy hou van praat. So beland sy in die moeilikheid, maar haar gepratery help haar om te ontsnap. Wat kan jy by Kalabushe leer?
Hoender en Duisendpoot het ’n baie mededingende vriendskap. Eendag verloor Hoender. Sy word toe so kwaad dat sy iets leliks aanvang.
'n Storie oor 'n reservaat waar baba-diere sonder ouers gered word. 'n Spesiale man en sy span versorg die klein diere.
By navigating this website, you agree to the storing of cookies on your device to enhance site navigation and analyze site usage.