Palesa praat met bome, gras en blomme. Palesa is lief vir plante.
'n Apie ry met Namu se fiets weg! Die kinders jaag die apie.
Wat doen jy graag?
Die aarde is droog en Klein Mier is baie dors. Hy gaan rivier toe vir 'n slukkie water, maar word weggespoel. Duif red Klein Mier se lewe. Hoe bedank Klein Mier vir Duif?
Baba olifant het oor alles vrae. Sy wil selfs weet wat die krokodil vir aandete eet.
Gestremde mense het baie ander vaardighede en talente – net soos ons ander.
By navigating this website, you agree to the storing of cookies on your device to enhance site navigation and analyze site usage.